
Verslag oor die historiese beraad in Abuja tussen Moslem- en Christenleiers, akademici en burgerlike aktiviste.

Die historiese nasionale beraad het in Abuja plaasgevind waar geloofsleiers en akademici ooreengekom het om gesamentlik vir vrede en burgerregte te werk.